Vrystaat Landbou, Saai en Sakeliga het gesamentlik 'n dringende aansoek gebring teen die Minister van landbou, Departement van landbou en die Direkteur van gesondheid, in verband met hul entstofbenadering. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou oor die aansoek.
Daar is onlangs 'n groot bedryfstoekenning aan Ceres Fruit Growers, aandeelhouer van Tru-Cape Fruit Marketing in Londen oorhandig. Isabel van Tonder gesels met Joe Hanekom, Senior bestuurder: Produksie, oor die hoe standaarde wat hulle handhaaf.
Rentmeesterskap in landbou strek verder as blote wetlike nakoming. Isabel van Tonder gesels met Stefan van Dyk, Nasionale verhoudingsbestuurder by InteliGro, oor die verantwoordelikheid in die landbouwaardeketting.
OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Mare, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike beesvleisboere kan raak.
Isabel van Tonder gesels met 'n pluimveeboer in Bloemfontein oor die voordele daarvan as kinders met 'n klein hoenderboerdery begin en die uitdagings daarmee wat hulle in gedagte moet hou.
Daar was 'n georganiseerde saaddiefstal sindikaat aan die werk in die Vrystaat vanaf 2025 en die sindikaat het 'n beraamde verlies van R3 miljoen veroorsaak onder plaaslike produsente. Isabel van Tonder gesels met 'n misdaad deskundige oor die sindikaat en die deurbraak met die arrestasie.
Die eerste geval van bek-en-klouseer is in Lesotho aangeteken. Dit verhoog die risiko van verspreiding deur middel van oorgrens rondloperdiere en veediefstal. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou, oor hierdie kwessie.
Isabel van Tonder gesels met Dr Jack Armour, Kommersiele bestuurder van Vrystaat Landbou. Die eerste besending entstowwe het aangeland en die groot vraag tans is hoeveel entstowwe is aan die Vrystaat toegedeel en wat die beplanning vir die inenting daarvan?
Isabel van Tonder reports on the poultry industry. Despite constraints, the industry have long been globally competitive and technically efficient, outperforming European producers.
A strategic partnership were formed between AgriSA, Agbix and other partners, to confront the deteriorating conditions of roads in the Free State. Ministr Dean Macpherson, Minister of public roads and infrastructure, tells us more about this partnership, and the plans to support farmers with better roads.
Bloutong onder skape kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere kliniek, daaroor.
Isabel van Tonder berig oor die eenmiljoen rand wat NWK onlangs vir Agri Securitas ingesamel het, deur middel van die NWK Ystermankompetisie, wat onlangs in Mosselbaai gehou is.
19 Feb 10PM
3 min
56 – 76
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.