Elsabe Richard-May gesels met die uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, dr Andre van der Vyfer, oor moontlike logistieke uitdagings wat die bedryf tydens die uitvoerseisoen kan ervaar.
Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, oor die wetgewing wat van toepassing is wanneer my met vee handel.
Elsabe Richard-May gesels met Heleen Viljoen, Hoof-ekonoom van Graan SA, oor die wintergraanseisoen wat op hande is en watter uitdagings en risiko's produsente moet dophou.
Daar is onlangs 'n Boere-Indaba net buite Bloemfontein gehou. Boere het die geleentheid gehad om hulle probleme te lig en oplossings voor te stel. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, oor sy indrukke van die dag.
Suid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur,…
Isabel van Tonder gesels met Hansie Viljoen van die plaas Syferbult in Leeudoringstad. Hansie was die wenner van die Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die jaar, 2025.
Wintergraangewasse speel ’n belangrike rol in Suid-Afrika se landbousektor, maar produsente staan vanjaar voor verskeie uitdagings wat hul aanplantingsbesluite kan beïnvloed.
Die konflik in die Midde-Ooste wek wydverspreide kommer in die landbousektor. Om uit te vind hoe dit die uitvoer van graan kan raak, het OFM se Elsabe Richard-May verlede week gesels met Dr Andre van der Vyfer, uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, ook bekend…
Isabel van Tonder gesels met Naas Botes, verbonde aan die veediefstaleenheid in die Vrystaat. Hulle gesels oor die Agri Facial Recognition stelsel om naspeurbaarheid van vee te verbeter.
Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
OFM Agri gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe die konflik in die Midde-Ooste, wat oor die naweek in Iran begin het, plaaslike rooivleisboere kan raak.
5 Mar 6AM
4 min
36 – 56
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.