OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,933 Episodes
5056 – 5076

Graanprodusent van die Jaar gesels

Die Bultfonteinse mielieboer, AC van Wyk, gesels met Dirk Kok oor sy aanwysing as Graan SA se Graanprodusent van die Jaar.
17 Oct 2017 12PM 4 min

Wat gaan Johannes Moller nou doen?

Johannes Moller, wat nege jaar as Agri SA-president gedien het, gesels oor sy nuwe rol as voorsitter van die maatskappy Agri SA Enterprises.
16 Oct 2017 1PM 1 min

Wat gaan Johannes Moller nou doen?

Johannes Moller, wat nege jaar as Agri SA-president gedien het, gesels oor sy nuwe rol by die maatskappy Agri SA Enterprises.
16 Oct 2017 12PM 1 min

'Vat hande en sê vir die politici wie werk nou eintlik vir wie'

Die politieke ontleder en skrywer, Nompumelelo Runji, het op die onlangse Senwes-Toekomsfokusdag op Nampopark aan boere gesê plattelandse gemeenskappe moet hande vat en dit is tyd dat gemeenskappe saam vir politici en dorpsleiers laat verstaan hulle werk vir die gemeenskap, en nie andersom nie.
11 Oct 2017 8AM 6 min
5056 – 5076