Luister Kobus Laubscher se Donderdag-praatjie

--:--
Landbou-ekonoom Kobus Laubscher sit die demografiese dividend uiteen en veruidelik hoe dit vir SA voordelig kan wees.
12 Oct 2017 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

MPO - goeie nuus vir produsente

Daar is goeie nuus vir melkprodusente. Die Melkprodusente Organisasie se hoof-ekonoom, Bertus van Heerden, vertel daar was in Maart net ‘n twee-persent verandering in koste wat sal deurtrek na die waardeketting…
7 May 1AM 1 min

Kovsie landboustudente sit hand by op Bloemskou

Landboustudente van die Universiteit van die Vrystaat het ook hand bygesit by die onlangse Bloemskou. Johan Gunter het gesels met Anlie Spies, wat ook die voorsitter is Kovsie Landbou, en Rolinda Gouws…
7 May 1AM 5 min

Theo Rabe gesels oor NWK 115

NWK het op 4 Mei 115 in die landboubedryf gevier. Hoof-uitvoerende beampte, Theo Rabe, wie ook later vanjaar uittree uit sy amp, deel wat hy hoop die maatskappy se nalantskap sal wees asook sy hoop vir die toekoms…
7 May 1AM 2 min

Veerkragtige veeproduksie in ‘n veranderende wêreld

Dr Danie Odendaal van die veeartsnetwerk het die noodsaaklikheid van veerkragtigheid en oorlewingsvermoë tydens uitdagende tye beklemtoon, en gesê dat beter dae voorlê as die bedryf die huidige uitdagings kan weerstaan.
5 May 11PM 6 min

Bloemskou 2024 reuse sukses

Verteenwoordigers van die landbousektor het in groot getalle opgeruk by vanjaar se Bloemskou. OFM Agri se Robyn Schutte het met hoof uitvoerende bestuurder van Bloemskou, Elmarie Prinsloo, gesels…
5 May 11PM 1 min