Vrystaat Landbou- president, Dan Kriek, gesels oor VL se beplande nuwe struktuur en die maatskappy wat in die toekoms vir die organisasie gaan moet geld maak.
Agbiz- uitvoerende hoof, John Purchase, sê die regering moet eerder erns maak van die Nasionale Ontwikkelingsplan en sinvolle grondhervormingsmodelle wat reeds op die tafel is.
Die hoof van Agri SA se sentrum vir uitnemendheid oor grond, Annelize Crosby, gesels oor Vrydag se belangrike appèlhofuitspraak oor grondpryse vir hervorming.
Agri SA se uitvoerende direkteur, Omri van Zyl, sê hulle grondoudit sal uitwys wie nou eintlik wat besit.
2 Oct 2017 2AM
4 min
5076 – 5096
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.