OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,833 Episodes
2536 – 2556

Agri-Uur: 10 Junie, Prof. Johan Willemse

Prof. Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, sê die landbousektor in sentraal Suid-Afrika doen tans goed ten spyte van die Covid-19 pandemie. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor en oor ander kwessies in die bedryf gesels…
9 Jun 2021 9AM 3 min

Agri-Uur: 10 Junie, Francois Knowles

Kritiese biosekuriteitsmaatreëls vir lewendehawe-agente, wat in November 2020 in die Staatskoerant gepubliseer is, skop amptelik op 1 Julie vanjaar in werking Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, oftewel APAC, sê hierdie maatreëls het ten doel om onder meer te verseker dat albei die wild- en lewendehawebedrywe aan die Wêreld-organisasie vir…
9 Jun 2021 9AM 5 min

Agri-Uur: 10 Junie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
9 Jun 2021 7AM 2 min

Agri-Uur: 9 Junie, Dr Elmarie Kotzé

Gesonde grond kan lei tot vrugbare grond, wat onder meer voordelig vir aanplantings is. Dr Elmarie Kotzé, senior lektrise van die Universiteit van die Vrystaat se Departement van Grondgewasse en Klimaatswetenskappe, sê om grondgesondheid te meet kan moeilik wees, maar dat daar verskeie maniere is om vas te stel of…
8 Jun 2021 8AM 5 min

Agri Hour: 9 June, MEC Desbo Mohono

The North West Department of Agriculture is set to roll out a global soil campaign to empower communities in the province about the importance of soil as a critical medium for vegetation and crop during the fiscal year 2021/22. This is according to the MEC for Agriculture, Desbo Mohono, during…
8 Jun 2021 7AM 3 min

Agri Hour: 9 June, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
8 Jun 2021 3AM 4 min

Agri Hour: 8 June, Zandisile Luphahla

The Northern Cape Province joined the rest of the world in celebrating World Environment Day this past weekend. Zandisile Luphahla, the provincial spokesperson for the Department of Agriculture, Environmental Affairs, Rural Development, and Land Reform, says challenges such as air and plastic pollution, illegal wildlife trade, amongst others, came in…
8 Jun 2021 2AM 3 min

Agri Hour: 8 June: Dr Patricia Froneman

An outbreak of the Highly Pathogenic Avian Influenza, also known as bird flu, has been confirmed on three farms in the Free State. Dr Patricia Froneman, State Veterinarian in Frankfort, says the influenza virus has been reported on farms in Villiers, Parys, and Wesselsbron. Here she is with more on…
8 Jun 2021 2AM 2 min

Agri Hour: 8 June, MEC William Bulwane

The latest arrest and court proceedings involving an alleged multi-million feasibility study done for the controversial Vrede Dairy project has put this project and the Free State Agriculture Department’s intervention in the limelight again. Four accused were arrested facing charges of money laundering, fraud, and corruption. OFM News’ Cathy Dlodlo…
8 Jun 2021 2AM 4 min

Agri Hour: 7 June: John Welch

South Africa might see an increase in crime if the right to self-defense is taken away from responsible and law-abiding citizens. This is according to John Welch, president of the South African Gunowners Association or SAGA. Welch was responding to a recent legislative proposal, which states that firearm licenses should…
7 Jun 2021 5AM 3 min

Agri-Uur: 7 Junie, Dirk Strydom

Graan SA se bekende jaarlikse landbou-handelskou, die Nampo Oesdag, is amptelik gekanselleer ná 'n aankondiging deur die organisasie. Dirk Strydom, Bestuurder van Graanekonomie en Bemarking by Graan SA, sê nadat dit aanvanklik uitgestel is en vir 17 tot 20 Augustus 2021 geherskeduleer is, het die nuutse regeringsbeleid en inperkingsriglyne die…
7 Jun 2021 5AM 4 min

Agri-Uur: 4 Junie, Elsabé Richard

Ons kyk nou na jou week in die landboubedryf. OFM-nuus se Elsabé Richard lig nou die hoofstories op OFM vandeesweek uit…
3 Jun 2021 8AM 4 min

Agri Hour: 4 June, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
3 Jun 2021 7AM 8 min

Agri-Uur: 4 Junie, Heinrich Victor

Daar is nog net een wolveiling in hierdie wolseisoen oor en gesamentlik met die Australiese wolmark se verbetering, word daar verwag dat die plaaslike wolmark grootliks sywaarts sal beweeg en selfs effens kan versterk. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK het meer hieroor…
3 Jun 2021 7AM 4 min

Agri-Uur: 3 Junie, Theo de Jager

Die familieboerorganisasie, Saai, stel vandeesweek 'n openbare veldtog, genaamd #StillNoGun, bekend. In 'n onderhoud met OFM-nuus se Blaine Jones, sê Saai se uitvoerende direksievoorsitter, Theo de Jager, dat die veldtog se doel is om druk op die Suid-Afrikaanse Polisiediens te plaas om die langdurige agterstande uit te roei in die…
2 Jun 2021 7AM 3 min

Suikerbedryf bereik nuwe hoogtes

Suikerriet word nie net gebruik in voedsel en lekkernye nie, dit kan ook verwerk word om biobrandstof te produseer wat selfs vir lugvaart aangewend kan word. In hierdie insetsel gesels OFM se Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, met Thomas Funke, die hoof-uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging hieroor…
2 Jun 2021 6AM 4 min

Agri-Uur: 3 Junie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n…
2 Jun 2021 6AM 2 min

Agri-Uur: 2 Junie, Francois Wilken

Die kouefront wat in die Vrystaat en ander dele van die land ervaar word, is voordelig vir boere in die provinsie wat deur sprinkaanplae geteister word. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, sê die koue kan help om te voorkom dat die sprinkane eiers lê. OFM-nuus se Blaine Jones het…
1 Jun 2021 8AM 2 min

Agri Hour: 2 June, Dr Peter Oberem

The Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, has announced that Mtubatuba and surrounding areas – two districts and three municipalities in KwaZulu-Natal – have temporarily been declared cloven-hoofed animals standstill areas. This followed after an outbreak of foot-and-mouth disease was detected in the province. OFM News’…
1 Jun 2021 7AM 3 min

Agri Hour: 1 June, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector. Here…
1 Jun 2021 4AM 4 min
2536 – 2556