Baasraak Radio

SOUTH AFRICA | WEBSITE | FACEBOOK | Broadcast schedule
© Baasraak Uitsaai Netwerk Baasraak Radio is 'n 24 uur aanlyn potgooi radio stasie, wat in Mei 2020 begin is deur evangelis Freek Vermaak. Dit is Freek en sy bedieningsspan en vriende en vennote se doelwit, om hulle gawes en talente te gebruik, om God die Vader te verheerlik en om mense regoor die wêreld bekend te stel, aan die Here Jesus Christus, wie Hom nie ken nie. Baasraak Potgooi Radio is jou radio stasie, waar jy na lewendige uitsendings van die Baasraak span se uitreike, ander gemeentes se eredienste, aanbiddingsdienste, evangelisasie veldtogte of spesiale gebeurtenisse kan luister. Ons het in Januarie 2021 begin met die vervaardiging van potgooi opnames van verskeie bedienaars van die Woord, wat eksklusief op Baasraak Potgooi Radio uitgesaai word. Luister na Baasraak Potgooi Radio @ www.baasraak.tv/webradio.

Besoek gerus ons Webtuiste:
➢ https://www.baasraak.tv/
Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
➢https://baasraak.beezer.com/
Ondersteun ons Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢https://www.baasraak.tv/saai
Volg ons op Sosiale Media:
➢ facebook: https://www.facebook.com/baasraak/
➢ instagram: https://www.instagram.com/coach.freek/
➢ potgooi: https://www.baasraak.tv/potgooi
Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!

No items to display.

(Skipping 12 results - reset)