Podlitiek: Zuma speel vuil, staatsrede laat ons huil

--:--
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor oudpres. Jacob Zuma se weiering om voor die Zondo-kommissie te verskyn, pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede en Eskom se 15%-tariefverhoging.
18 Feb 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min