Samuel Hendricks

Loading player...
Samuel het vir oor die sestienjaar, verskeie tronk vonnisse, in Namibie uit gedien. Hy het ook verskeie kere uit tronke ontsnap. In 2001 het Samuel 'n brief ontvang van 'n dame, waarna hy gevry het. Die dame het in die brief 'n vreemde versoek aan hom gerig, wat sy asem weg geslaan het. Luister self na Samuel se storie....
23 Jan 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min