Podlitiek: Washington onbeskof, verkiesing met verlof, Covid-19-entstof?

--:--
Hierdie week word daar geloer na die stand van verkiesings in Suid-Afrika, gevolg deur vrae oor die Covid-19 entstof se aankope, en ‘n internasionale storie wat so bietjie kyk na die impak van die huidige onsekerheid in die VSA.
14 Jan 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min