Dries Delport

Loading player...
Oom Dries boer op sy plaas naby Boshof in die Vrystaat. Oom Dries was een van die eerste pasiente wat in die hospitaal opgeneem was met Covid. Oom Dries deel sy getuienis met Coach Feek
10 Jan 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min