Namakwastories: ‘Ek het da' die djirretjie so lief’

Loading player...
Luister hier na Johny Klein se vertelling van “Ek het da' die djirretjie so lief” deur Jan C van Wyk. Dit verskyn in “Vertel da’ vir my ʼn storie van Namakwaland”.
21 Dec 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Onthoukos uit ma, ouma se kombuis

Met inspirasie uit die handgeskrewe resepteboeke van Frik de Jager se ouma Lenie en sy ma Hermana, bied ‘Koesterkos’ ʼn skatkis van resepte wat strek vanaf 1914 tot 1989.
7 Nov 16 min