Bespreek vooraf vir 'n wildtuin-besoek

Loading player...
Dagbesoekers aan die Krugerwildtuin word sterk aangeraai om vooraf plek te bespreek om te verseker hulle word by die wildtuin se hekke ingelaat.
Daaglikse kwotas is by elke hek in plek vanaf more tot 26 Januarie.
SANParke se woordvoerder, Rey Thakuli, sê dit geld vir alle Sanparks-parke.
Dit is deels weens Covid-19 maar dit is ook 'n baie besige tyd van die jaar.
Besoekers kan kies tussen drie tydsgleuwe van half 6 af.
15 Dec 2020 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min