Andre Janse Van Rensberg

Loading player...
Andre was 'n suksesvolle prokureur gewees. Tydens die resessie van 2008 het hy 'n verkeerde keuse gemaak wat hom in die tronk laat beland het. Andre deel sy storie met Freek
11 Dec 2020 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min