#OFMKunsteklop - Die B Gallery in Klerksdorp bied 'n fantastiese platform vir kunstenaars

--:--
Die B Gallery is in Klerksdorp en bied uitstalruimte vir kunstenaars van dwars oor die land. Oor die laaste 3 jaar het hulle al R600 000 se verkope vir kunstenaars moontlik gemaak en die gallery vat geen komissie nie. Eienaar Lizette Havenga vertel waar die idee ontstaan het en hoekom dit so 'n besonderse projek is. Luister gerus hier. Vir meer besonderhede besoek hulle op Facebook https://www.facebook.com/TheBgalleryonMichael
10 Dec 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Bloemfontein's bridge of dreams comes to life with your help

Local artist and art teacher, Liesel Wessels, set out to make Bloemfontein beautiful again with another mural project entitled "Bridge of Dreams". According to Wessels, the motivation to undertake this project was the success of the previous mural project. She joins Nolwethu Dyonase in the OFM Art Beat.
10 Apr 3 min

Kom DROOM saam by die B Gallery in Klerksdorp

Daar is iets vir almal om te kom bewonder tydens die uitstalling getiteld “Droom”. Lizette Havenga sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor wat besoekers kan verwag. Een van die doelwitte van die B Galery in Klerksdorp is om plaaslike kunstenaars ’n platform vir…
7 Apr 3 min

WITS Trio besoek Bloemfontein in April

Die Wits Trio is eersdaags in Bloemfontein op die verhoog en Zanta Hofmeyr sluit by Yolanda Maartens aan met meer besonderhede oor die program. Die WITS Trio bestaan uit Zanta Hofmeyr, Susan Mouton en Malcom Nay. Hul vertoning die 25ste April by die Odeion in Bloemfontein is gratis en is…
2 Apr 3 min