Finansiele wenke vir vakansies by jou bestemming
--:--
Om met vakansie te gaan kan duur raak, maar deur reg te begroot, kan jy die proses vir jou en jou gesin baie makliker maak. Marius Ferreira, finansiële adviseur, vat jou deur die proses om te begrrot en waarsku ook teen die gebruik van jou kreditkaart.