John Deere se boodskap aan landbouers
--:--
Lucas Groenewald, Verkoopsbestuurder vir Suid-Afrika van John Deere, brei meer uit oor hoe 2020 vir hulle was en wat hulle planne vir die nuwe jaar is. Hy deel ook hulle boodskap aan landbouers en brei meer uit oor hoe belangrik landbou vir Suid-Afrika is.