Finansiële wenke vir jou huis
--:--
Met die Desember vakansie wat voorlê, is dit belangrik om te beplan vir moontlike problem met jou huis terwyl jy met vakansie is. Inbrake neem toe, maar daar is dinge wat jy kan doen om kanse te verminder en om voorbereid te wees vir sou dit die geval wees. Finansiële adviseur, Marius Ferreira, vat jou deur so paar punte en gee advise om jou vakansie beter te beplan.