Nutri Feeds se boodskap aan landbouers
--:--
Barend Pretorius, komersiële algemene bestuurder van Nutri Feeds, gesels oor die waarde van landbou vir Suid-Afrika. Hy deel ook hulle boodskap aan landbouers so voor boerewaarderingsdag op 2 Desember 2020.