OVK se boodskap aan landbouers
--:--
Christel Basson, Nasionale bemarkings en komunikasie bestuurder vir OVK, vertel ons meer oor wie en wat OVK is. Sy deel ook hulle boodskap aan landbouers en brei meer uit oor hoe belangrik landbou vir Suid-Afrika is.