Sakekamer reg om jaar af te sluit
--:--
President van die Potchefstroomse Sakekamer, Jonathan Baron, gee terugvoer oor die sakeontbyt wat hulle onlangs gehou het. Hy deel ook die laaste inisiatiewe wat nog vir hulle as sakekamer voorlê vir 2020.