Pumas kondig span aan voor Bulls-kragmeting

Loading player...
Die Phakisa Pumas sal hierdie naweek hul wedstryd teen die Vodacom Blue Bulls kan speel.
Dit was in die weegskaal na verskeie Pumas-spelers verlede week positief getoets het vir Covid-19.
Die voorry was daarom in kwarantyn, maar hul toetse wys hulle kan speel.
Net Dewald Maritz is nie vir die span oorweeg nie. Liam Hendricks neem sy plek in op die reserwebank.
Al ander verandering is HP van Schoor wat op haker begin.
Die oud-Luiperd en Griekwa, Chriswill September, maak ook Saterdag sy buiging vir die Pumas.
20 Nov 2020 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min