Local is : Where's Waldow

Jy ken hulle as die band agter die Potch theme song, "Vat my Terug", maar hoe goed ken jy die weirdo's van Where's Waldow?

PUKfm het met hulle gesels oor wie altyd stry, hulle liefde vir Texas Rock Bar en hoe dit okay is om op mieliepap te lewe as jy net kan musiek maak.

Music:
Where's Waldow - Vat my Terug
Where's Waldow - Alive