Local is : Die man agter Jou Ma se Potch - Frankie Bielfeld

As jy op 'n trip down memory lane deur die SA Music industry wil gaan, luister na die gesprek wat PUKfm, tydens lockdown, met die man agter Jou Ma se Potch, Frankie Bielfeld, gehad het. Ons chat oor dit wat was, waar ons nou is en speel 'n rondte Ditch, Date or Dagger.

Music: Memphis Panic - Tracy