NWU-reeks: Episode 1 - Prof Waldo Krugell

--:--
In die eerste episode brei Prof Waldo Krugell van die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe uit oor watter ondernemings meer kwesbaar vir Covid-19 inperkings was, asook wanneer ekonomiese herstel verwag kan word.

Waldo Krugell is ‘n professor in die Skool vir Ekonomiese wetenskappe aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroomkampus. Hy stel belang in makro-ekonomiese vraagstukke en wat dit beteken vir huishoudings en ondernemings. Hy doen navorsing en maak graag aanbiedings oor uiteenlopende onderwerpe. Luister na sy idees in Die Ekonomie Minuut potgooi.

Besoek NWU aanlyn by http://www.nwu.ac.za/.
6 Oct 2020 English South Africa Business · Education

Other recent episodes

Season 3: Episode 3 - Prof Paul Smit

New on ofm.co.za - Season 3 of "North-West University Paving the Way", a podcast series with experts from the North-West University. In episode 4, Prof. Paul Smit, Associate Professor in Labour Relations at the School of Industrial Psychology and Human Resource Management, talks about “Basic principles in the termination of…
22 Oct 2021 8 min

Seisoen 3: Episode 3 - Prof Paul Smit

Nuut op ofm.co.za – Seisoen 3 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die derde episode gesels Prof Paul Smit, mede-professor in Arbeidsverhoudinge in die Skool van Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur, oor "Geen inenting geen toegang tot die werksplek".
14 Oct 2021 6 min

Seisoen 3: Episode 2 - Prof Roelof Burger

Nuut op ofm.co.za – Seisoen 3 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die tweede episode gesels Prof Roelof Burger, van NWU se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en bestuur, en visepresident van die “National Association for Clean Air” oor oplossings vir klimaatsverandering in…
7 Oct 2021 1 min

Seisoen 3: Episode 1 - Dr. Duane Aslett

Nuut op ofm.co.za – Seisoen 3 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die eerste episode gesels Dr. Duane Aslett, kenner op die gebied van georganiseerde misdaad, korrupsie en geldwassery.
1 Oct 2021 3 min