OFM NWU - Paving The Way (Podcast Series)

NWU - Paving The Way (Podcast Series)

Experts from the North-West University share their insights on a variety of topics.
Weekly English South Africa Business · Education
20 Episodes

Season 3: Episode 3 - Prof Paul Smit

New on ofm.co.za - Season 3 of "North-West University Paving the Way", a podcast series with experts from the North-West University. In episode 4, Prof. Paul Smit, Associate Professor in Labour Relations at the School of Industrial Psychology and Human Resource Management, talks about “Basic principles in the termination of…
22 Oct 2021 8 min

Seisoen 3: Episode 3 - Prof Paul Smit

Nuut op ofm.co.za – Seisoen 3 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die derde episode gesels Prof Paul Smit, mede-professor in Arbeidsverhoudinge in die Skool van Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur, oor "Geen inenting geen toegang tot die werksplek".
14 Oct 2021 6 min

Seisoen 3: Episode 2 - Prof Roelof Burger

Nuut op ofm.co.za – Seisoen 3 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die tweede episode gesels Prof Roelof Burger, van NWU se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en bestuur, en visepresident van die “National Association for Clean Air” oor oplossings vir klimaatsverandering in…
7 Oct 2021 1 min

Seisoen 3: Episode 1 - Dr. Duane Aslett

Nuut op ofm.co.za – Seisoen 3 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die eerste episode gesels Dr. Duane Aslett, kenner op die gebied van georganiseerde misdaad, korrupsie en geldwassery.
1 Oct 2021 3 min

NWU Series: Season 2: Episode 4 - Theo Venter

New on ofm.co.za – Season 2 of “North-West University Paving the Way”, a podcast series featuring experts from the North West University. In the fourth episode political and policy specialist, Theo Venter, unpacks the current arena pertaining to party politics and issues like corruption.
25 Apr 2021 3 min

NWU-reeks - Seisoen 2: Episode 2 - Dr Duane Aslett

Nuut op ofm.co.za – Seisoen 2 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die tweede episode gesels Dr Duane Aslett van Forensiese Rekeningkunde oor geldwassery.
13 Apr 2021 3 min

NWU-Reeks - Seisoen 2: Episode 1 - Jacqui-Lyn McIntyre-Louw

Nuut op ofm.co.za – Seisoen 2 van “North-West University Paving the Way”, ’n potgooireeks met kenners van die Noordwes Universiteit. In die eerste episode gesels Jacqui-Lyn McIntyre-Louw, adjunk-direkteur Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe oor leefstyl-oudits.
1 Apr 2021 3 min

NWU-Reeks: Episode 6 - Dr Christi Niesing

Dr Christi Niesing, Senior Dosent, Transdissiplinêre Navorsing gesels oor volhoubaarheidsnavorsing met die fokus op gedragsveranderinge binne die gemeenskap.
7 Dec 2020 2 min

NWU-reeks: Episode 5 - Prof Juaneè Cilliers

Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Enriko Klopper gesels met Prof Juaneè Cilliers van stads en streekbeplanning oor self-voedende stede…
30 Nov 2020 3 min

NWU-reeks: Episode 4 - Prof Hanlie Moss

In hierdie episode verduidelik Prof Hanlie Moss, Direkteur Navorsing: Fisieke aktiwiteit, Sport en Ontspanning aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroomkampus, watter impak fisieke aktiwiteit op gesondheid het.
16 Nov 2020 2 min

NWU-reeks: Episode 2 - Theo Venter

In hierdie episode van North-West University Paving the Way, gesels Enriko Klopper met Theo Venter oor die waarde van ‘n MBA… Theo Venter is 'n politieke en beleidspesialis asook dosent aan die NWU-sakeskool en was voorheen spesiale adviseur vir twee visekanseliers van die Noordwes-Universiteit (2004-2016). Hy is ook 'n politieke…
19 Oct 2020 3 min

NWU-reeks: Episode 1 - Prof Waldo Krugell

In die eerste episode brei Prof Waldo Krugell van die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe uit oor watter ondernemings meer kwesbaar vir Covid-19 inperkings was, asook wanneer ekonomiese herstel verwag kan word. Waldo Krugell is ‘n professor in die Skool vir Ekonomiese wetenskappe aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroomkampus. Hy stel…
6 Oct 2020 2 min