Die rol van die Reserwebank
--:--
As jy nog altyd gewonder het wat die doel van die Reserwebank is en waar dit alles begin het, stel ek voor jy luister na hierdie gesprek met Dawie Roodt. In die gesprek, deel hy ook sy opinie oor wat hy dink die toekoms van handel gaan wees.