Toerisme nog erg onseker

Loading player...
Dit is die eerste langnaweek sedert die land na vlak 1 van inperking geskuif het, en sommige plaaslike toerisme rolspelers is vanjaar onseker wat om te verwag.
Solange Soares, woordvoerder van Trac, die operateurs van die N4, sê hulle verwag dat verkeersvolumes vanmiddag en môreoggend aansienklik sal verhoog, maar dat dit heelwat stiller sal wees as verlede jaar se Erfenis-langnaweek.
Die woordvoerder van die Mpumalanga Toerisme en Parkeraad, Kholofelo Nkambule, sê waar mense nie vooraf bespreek nie kan hulle nie ‘n skatting waag nie.
23 Sep 2020 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min