VKB: 101 jaar deel van erfenis
--:--
Uitvoerende Hoof van aankope en korporatiewe bemarking, vertel van die onstaan van VKB en die pad wat hulle tot nou toe gestap het. Na 101 jaar glo hulle steeds dat vertroue en etiese praktyke waardes is wat hulle as kultuur kweek en as waardes aanhang.