Mienke Mulder volgende week begrawe

Loading player...
Mienke Mulder se begrafnis sal volgende Dinsdag plaasvind.
Die driejarige dogtertjies is Woensdag oorlede.
Sy het in twintig-sewentien ernstige breinskade opgedoen en sedertien die land aangegryp met haar veggees.
Pa Ryno sê haar dood was ‘n groot skok, omdat sy die laaste ruk baie gesond was.
Hy is dankbaar dat hy tydens die grendeltydperk gehaltetyd saam met sy gesin kon deurbring.
Weens inperking word daar egter net honderd mense by haar begrafnis toegelaat.
21 Sep 2020 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min