GRIP sluit nog vyf sorgkamers

Loading player...
GRIP, die plaaslike organisasie wat kinders en slagoffers van geslagsgeweld bystaan, moes weens geldnood onlangs vyf sorgkamers in polisiestasies sluit.
Drie nuwe wette is verlede week ter tafel gelê om geslagsmisdaad te beveg, en R1,6 miljard is daarvoor bewillig.
GRIP het egter so min gekry dat hulle nou net sorgkamers in die Nelspruit-polisiestasie en -hof kan bedryf asook in vyf hospitale.
Barbara Kenyon sê verder die wette sal geen verskil maak nie: wat benodig word is kapasiteit in die polisie, howe en hospitale.
9 Sep 2020 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min

Paaie, hekke in Krugerwildtuin gesluit

Aangesien erge weerstoestande voortduur oor dele van die Limpopo- en Mpumalanga-provinsies, insluitend dele van die Krugerwildtuin, sal gaste wat tans by die Lower Sabie-ruskamp en die Crocodile Bridge-ruskampe bly, nie toegang tot Skukuza hê nie. Reynold “Rey” Thakhuli: Hoofbestuurder: Kommunikasie en Bemarking, Krugerwildtuin, gesels met ons.
12 Jan 6AM 4 min