OFM Business Hour - DIY Superstore 33 jaar trots Suid-Afrikaans

--:--
Ben Smith die Winkelbestuurder by DIY Superstore, vertel dat hulle kliënte altyd eerste gestel word en om vir hulle die beste diens te lewer is deel van die besigheid se waardes. Verder glo hy dat DIY Superstore ook die gemeenskap bedien deur uitstekende diens te lewer en altyd aan die voorpunt van die jongste tegnologie te wees.
7 Sep 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Rentekoers bly weer onveranderd.

Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het Donderdag, 18 Julie, sy twee maandelikse besluit oor rentekoers aangekondig. En dit is onveranderd. Maar wat beteken die aankondiging presies op die ekonomiese front? Dr. Arno van Niekerk, vertel jou meer.
18 Jul 12PM 2 min

Sosiale media moet koning kraai in jou besigheid.

Sosiale media en Kunsmatige Intelligensie is twee dinge wat nie aan die agterspeen mag suig, wanneer dit by die bedryf van besighede kom nie. Die sosiale media kenner, Magriet Groenewald, lig jou in oor hoe om dit in te span sodat jou besigheid kan floreer. In die tweede deel van…
17 Jul 12PM 4 min

Airlink se vlerke geknip tussen Bloemfontein en Kaapstad.

Die lugredery, Airlink, het skokgolwe deur Sentraal Suid-Afrika gestuur met die aankondiging dat hulle vanaf volgende jaar af nie meer tussen Bloemfontein en Kaapstad gaan vlieg nie en die daaglikse vlugte op die roete reeds van Oktober af verminder. Rodger Foster, die uitvoerende hoof en besturende direkteur van Airlink verduidelik…
16 Jul 12PM 5 min

Hallo Stroming, Totsiens TV.

Die inligting is en, en dinge lyk nie baie belowend wat betref die Suid-Afrikaanse Televisie-bedryf nie, dit terwyl stromingsdienste goed groei. Ons kyk na die jongste data en sien dat dit ‘n kwessie van voorkeur en bekostigbaarheid is.
15 Jul 12PM 4 min

Kuberveiligheid vir besighede

Grootskaalse wanorde het onlangs losgebars in openbare hospitale nadat kuberkrakers die staat se laboratoriums verlam het. Die krakers het toegeslaan op die rekenaarstelsel waar alle pasiënte in in staats-hospitale en klinieke se inligting gehou word. ‘n Kenner in kuberveiligheid van die Check Points Workspace Solutions, Shayimmamba (Sha-yee-mamba) Conco vertel aan…
11 Jul 12PM 4 min