Podlitiek: #VoetsekANC, gewere praat teë en Wes-Kaap sê nee

--:--
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die hutsmerk #VoetsekANC op sosiale media, persoonlike vuurwapenbesit en die Wes-Kaap wat sy stem dik gemaak het oor die drankverbod.
13 Aug 2020 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min