OFM Business Hour - Moet jy in Kripto-geldeenhede belê?
--:--
Kripto-geldeenhede soos Bitcoin maak orals op die internet hulle verskyning en jy kan selfs in kripto-geldeenhede belê, maar is dit 'n goeie idee? Om hierdie vraag te beantwoord en ook te verduidelik hoe "Blockchain" werk, het ons met Dawie Roodt kontak gemaak om lig op die onderwerp te vir ons te werp.