Hoërskool Witteberg in Bethlehem hou opedag vir graad 7 leerders. Pulane Nel Sekepe gesels met die skoolhoof Mr. Hannes Oosthuizen oor hoe hulle durf om te droom en leef om te leer.
Juff Benette Brits die Adjunkhoof van Bethlehem Voortrekker Hoërskool/High School en Lianè van den berg die graad 11 leerder, gesels met Pulane Nel Sekepe oor hulle opedae. 16 April is die Engelse een en 17 April is vir die Afrikaanse leerders.
George Germishuys die VKB bemarkingsbestuurder gesels met Pulane Nel Sekepe oor twee gholfdae wat hulle hou vir plaasveiligheid. Hulle vind plaas in die Vrystaat op 11 April 2024 The Clarens Golf Estate en in Limpopo, 30 Mei 2024 by Koro Creek Estate, Modimolle.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.