Brendan Peyper is 23 April op die Bloemskou verhoog, en hy bring sy nuwe vertoning Vrystaat toe met 'n propvol speellys. Hy gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook meer van wat als die jaar vir hom voorlê. Kaartjies vir Bloemskou…
Is jy gereed om aan jou toekoms te bou? Potchefstroom Gimnasium nooi jou na hul Opedag op Woensdag, 13 Mei! Ontdek waarom hulle ’n top-skool is met wêreldklas-fasiliteite—van die nuwe hokkie-astro tot binneshuise krieketnette. Koshuisbesoeke begin om 16:00 en die amptelike program skop om 17:45 af. Bespreking is noodsaaklik! Besoek…
Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Lize Marie van Bloem Veeprodukte sluit by Pulane Nel Sekepe aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens Bloem Veeprodukte ook…
Hierdie Werkersdag vier Childline Free State nie net harde werk nie, maar ook mense wat elke dag ’n verskil maak in die lewens van kwesbare kinders. Deur die "Swing for Smiles" Gholfdag kan jy ook betrokke raak en 'n verskil maak. Childline Free State se span werk 24/7 om kinders…
Maak gereed vir 'n volle dag van musiek, kos en onvergeetlike oomblikke by Rocking the Vaal! Van sonsopkoms tot laatnag-saamsing, bring hierdie dag top Suid-Afrikaanse kunstenaars, heerlike kos en ongelooflike wêreldrekordpogings bymekaar – alles in 'n massiewe viering van gemeenskapsgees. Droomsindroom kuier op At Lunch om te vertel van hulle…
Bloemskou begin op 23 April en duur tot 2 Mei vanjaar. Pulane Nel-Sekepe geselsmet die Hoof Uitvoerende Beampte van Bloemskou, Elmarie Prinsloo, om uit te vind watter opwindende verrassings daar vir vanjaar se skou voorlê. Elmarie deel wenke oor hoe om op kaartjies te spaar, watter opsies beskikbaar is vir…
Hoërskool Diamantveld se “Diamante in Aksie”-projek is ’n liefdadigheidsinisiatief wat daarop gemik is om ’n positiewe verskil in die gemeenskap te maak. Die publiek word uitgenooi om hierdie besondere geleentheid by te woon en deel te wees van ’n projek wat hoop bring en lewens verbeter. Elke kaartjie wat gekoop…
Is jy op soek na ’n skool waar jou kind nie net akademies groei nie, maar ook as mens floreer? Laerskool Eureka nooi alle ouers en leerders hartlik uit na ons Opedag op Saterdag, 11 April – ’n geleentheid waar jy self kan beleef wat hierdie skool so besonders maak…
Maak gereed vir 'n volle dag van musiek, kos en onvergeetlike oomblikke by Rocking the Vaal! Van sonsopkoms tot laatnag-saamsing, bring hierdie dag top Suid-Afrikaanse kunstenaars, heerlike kos en ongelooflike wêreldrekordpogings bymekaar – alles in 'n massiewe viering van gemeenskapsgees. Jaco Verwey vertel meer op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe.
Kiara Bartlett and Christine van Zyl from Labournet Kathu joins Pulane Nel-Sekepe to share all the details about the newly launched Labournet Kathu branch. Why open a branch in Kathu and what does this mean for the Northern Cape? Tune in to find out how your business in the Northern…
As deel van die OFM YellO Fleet Roadshow, is Pulane Nel-Sekepe by BB Motor Group in Royldene, Kimberley en sy gesels met Colleen Westenborg, die Nuwe Voertuie Verkoopsbestuurder oor alles wat BB Motor Group vir hul kliente bied. Ervaar betroubaarheid waarop jy kan staatmaak met Mitsubishi by BB Motor Group…
Die landbougemeenskap het nog altyd een kragtige waarheid verstaan: groei gebeur nooit alleen nie. Hierdie jaar nooi die MANNA Studiegroep besighede, vennote en gemeenskapsleiers uit om deel te wees van 'n inisiatief wat doel, vennootskap en betekenisvolle impak kombineer. Pulane Nel-Sekepe gesels met Willie Stols oor alles wat verwag kan…
In recognition of Colorectal Cancer Awareness month, Dr VC Simmons in collaboration with Emoyamed Bloemfontein, 7 Frans Kleynhans Str, Groenvlei, Bloemfontein are conducting a free endoscopic screening marathon to screen patients from the central part of South Africa for colorectal cancer. The Screening Marathon takes place on the 5th and…
Enslins lewer hoëgehalte, kliëntgesentreerde rekeningkundige en konsultasiedienste aan. Pulane Nel-Sekepe is in gesprek met Marinus Hoek om die noodsaaklikhede van voorlopige belasting en wat dit vir u winsgrens beteken, te verduidelik. Marinus deel kundige insigte oor die navigasie van afsny datums en die vermyding van algemene ramingsslaggate, om te verseker…
Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Dit is meer as net 'n immuunversterker. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om meer te vertel van…
Die Laerskool Eureka Jaarlikse Wildsveiling is terug en hierdie keer is dit net vir mans. Dis ’n aand vir goeie geselskap, lekker mense, sterk stories en regte manne-kuier. ’n Ontspanne atmosfeer waar vriende bymekaarkom en nuwe bande gesmee word. As jy lus is vir ’n goeie tyd, goeie geselskap en…
Aquazone Global bestaan al langer as 25 jaar en hulle spog met meer as 90 000 kliente wat in hulle mediese sisteem belê het. Aquazone Global het n draagbare mediese osoon sisteem wat mense se lewens verander. Kobus Tosen en Dr. Jacky Hattingh kuier op At Lunch om meer oor…
Inttrac Trading spesialiseer in wye reeks landbou-implemente strek van grondvoorbereiding, plant en oes toerusting tot veevoer-, ontbossings-, saad-sif- en behandeling. Hul kliente kry toegang tot internasionale erkende handelsmerke met kwaliteit produkte wat hul werk vergemaklik, maar ook hul produktiwiteit en uitsette verhoog. Skakel gerus hul bekwame span om die Inttrac…
CTU would like to remind prospective students that registrations for the 2026 academic year are still open, and walk-ins are welcome at CTU campuses nationwide. Students who are still deciding, or whose plans have changed, are encouraged to visit a campus to explore available study pathways. CTU offers a wide…
Matrieks van 2025! Jy het onlangs jou matriekuitslae ontvang. Terwyl meeste openbare hoëronderwysinstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia aan jou die geleentheid om nog vanjaar jou studiereis af te skop! Ons gesels vandag met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia, hieroor. Voorgraadse studieaansoeke vir 2026 by Akademia sluit op…
14 Jan
4 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.