Nampo Kersmark 2026

Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Wim Venter, Administratiewe Beampte en Organiseerder van die OFM NAMPO Park Kersmark.
6 & 7 November is NAMPO Park net buite Bothaville die plek om te wees.
Vrydag: 08:00–18:00.
Saterdag: 08:00–16:00.
Toegang: R40 vir volwassenes; kinders onder ses gratis.

Saterdag se program:
09:30: Suurdeegdemonstrasie—leer om jou eie brood te bak.
11:00: Bingo met lekker pryse.
13:30: Tuinboupraatjie en DIY-sessie.
Toegang tot die program is by die Kersmark-ingangsgeld ingesluit.

Daar is vele meer te sien en te doen:
Kersgeskenke, dekor, klere, juwele, speelgoed, laventelprodukte en deli-lekkernye. 3. Met kindervermaak, Alabama Dream se lewendige musiek en Saterdag se braaierkompetisie.
28 Oct English South Africa News · Business

Other recent episodes

Sparta Beef: Gerrit Cronje

Sparta is veel meer as net ’n bekende naam in die landbou- en vleisbedryf. Maar wie is Sparta werklik, wat dryf die groep en watter rol speel hulle in die gemeenskappe waarin hulle werksaam is? Gerrit Cronje, Finansiële Direkteur van die Sparta Groep, sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om die…
30 Oct 4 min

Sparta Beef: Andre Pretorius

Pulane Nel-Sekepe is live from Welkom at Sparta Beef during their 60th Birthday celebrations. Joining her is Andre Pretorius, Chief Commercial Officer at Sparta Beef Welkom, and they talk about what is happening there today during their 60th anniversary celebrations, as well as what exciting products does they have to…
30 Oct 4 min

Golfdag vir 'n goeie doel by Orkney Golf Klub

Pulane Nel-Sekepe gesels met Tinus Colyn, Beheerliggaamhoof van die Kokke Ondersteunersklub, vir Hoërskool Klerksdorp. Hy deel met ons die geskiedenis van die organisasie, hoekom hulle doen wat hul doen, en met groot opwinding vertel hy waarna die mense kan uitsien vir die Golfdag by Orkney Golf Klub. Hy verduidelik waarvoor…
28 Oct 3 min

Nampo Alfa 2026: Dr. Dirk Strydom

Besturende Direkteur van NAMPO gesels met Pulane Nel-Sekepe vandag oor Nampo Alfa 2026. Wat alles te sien is die naweek, wat gesinne kan verwag en beleef, en dan ook waantoe hul Nampo Alfa wil laat groei vir die toekoms. Hierdie is jou uitnodiging om dit nou te gaan bywoon.
2 Oct 4 min