Community Disability - Waarom ontken mense soms dat hulle gestremd is ?

Loading player...
01.09.2020 - Waarom ontken mense soms dat hulle gestremd is ? - Fanie du Toit - Skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestemdheid in Suid Afrika. Hy is ook intensief betrokke vir die afgelope jare by die bemagtiging van Mense met Gestremdhede in Suid Afrika. Hy het sy gehoor in 1979 verloor agv n Weermag ongeluk en verstaan die lewe van die persoon met 'n gestermdheid.
1 Sep 2020 Afrikaans South Africa Society & Culture

Other recent episodes

GEMEENSKAP GESTREMDHEID - Geluk, Gestremdheid en Lewenskeuses: ’n Diep Gesprek oor ’n Sinvolle en Betekenisvolle Lewe

In hierdie insiggewende podcast-episode gesels ons oor die ware betekenis van geluk, veral in die konteks van gestremdheid, verlies en lewensveranderende omstandighede. Die luisteraar Erika, betrokke by die Wes-Kaapse Vereniging vir Persone met Gestremdhede, deel ’n kragtige lewensverhaal van ’n jong man wat op 16-jarige ouderdom ’n rugmurgbesering opgedoen het…
6 Jan 6 min

GEMEENSKAP GESTREMDHEID - ’n Gestremdheidsperspektief op Groei en Selfbeskouing

In hierdie diepgaande podcast-episode deel Erika du Toit van die Wes-Kaapse Vereniging vir Persone met Gestremdhede ’n insiggewende refleksie oor die einde van die jaar en die belangrikheid van selfbeskouing, innerlike vrede en emosionele welstand. Na ’n jaar van harde werk ervaar baie mense ’n behoefte aan fisiese en geestelike…
30 Dec 2025 5 min