Podlitiek: Demokrasie ingeperk, Mogoeng staan sterk en suksesvolle hofwerk

--:--
In die week se episode bespreek hulle eers die demokrasie wat tans bedreig word, dan die uitsprake en optrede van hoofregter Mogoeng Mogoeng en laastens ‘n opsomming van die belangrikste hofsake die afgelope ruk.
8 Jul 2020 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min