OFM Business Hour - Kloppers klop kompetisie al vir 53 jaar
--:--
Vir jeugmaand het Steva Klopper van Kloppers met Cyril Viljoen gesels oor watse lesse hulle al deur die jare geleer het asook wat van die begin af hulle "credo" is. Hy deel ook sy raad aan jong opkomende entrepreneurs.