Podlitiek: Cecil val weer, Lesufi wil beheer en taxi-reis gekeer

--:--
Hierdie week kom die val van Cecil John Rhodes se standbeeld in Oxford, Panyaza Lesufi se opmerkings oor Orania en taxi-stakings onder die loep.
25 Jun 2020 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min