OFM Business Hour - Turkstra bak al vir 85 Jaar
--:--
Turkstra Bakkery in Potchefstroom, bak al vir 85 jaar en 3 generasies van die beste brood. Om te hoor waar als vir hierdie familiebesigheid begin het en vir ongelooflike besigheidsraad, luister hier na wat Gerhard van Turkstra alles te sê het. Hy deel veral sy raad met die jeug, spesiaal so vir jeugmaand.