ToekomsVenster: Wat is werklik belangrik?

Loading player...
Laat God die oortuigingswerk doen. Kom ons bou almal maar net aan die Koninkryk soos Hy ons beveel het.
15 Jun 2020 2PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min