ToekomsVenster: Eensgesindheid

Loading player...
Maar ʼn eindelose gestry oor dinge wat meestal met die hart van die Evangelie min te doen het strek die Here nie tot eer nie.
11 Jun 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min