ToekomsVenster: Nog ’n dag van redding en genade

Loading player...
Ai, mag ons die geduld van God nie beproef deur hardnekkige en volhardende ongehoorsaamheid nie. Dit is vandag nog die dag van redding en genade.
9 Jun 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min