OFM Business Hour - Rellings gee advies aan jong entrepreneurs
--:--
Eienaar van Rellings in Kroonstad, Jock Relling, deel die geskiedenis van hierdie 5de generasie besigheid, met goeie raad en wenke vir die jong entrepreneur. Hy vertel ons ook watse raad hy aan sy jonger self sou gee, as hy nou met hom sou kon praat.