ToekomsVenster: Pinkster en ’n liefdesvlam wat hoog brand

Loading player...
Liefde vat nie wat vir ander bestem is en gebruik dit self nie. Liefde onderhandel nie onder die tafel nie. Liefde is eerlik en opreg.
28 May 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die Koning aan ʼn kruis

Die bordjie bo die kruis sê soveel meer as wat die owerhede destyds besef het. Oorweeg dit vandag om jou eie identiteit te herskryf, want jy behoort aan hierdie Koning.
30 Mar 10AM 3 min