Podlitiek: Ramaphosa sê nie veel, en matrieks weer op pad na die meul

--:--
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor pres. Ramaphosa se aankondiging oor vlak 3, skole wat weer begin oopmaak en die weermag en polisie se optrede tydens die afsonderingstydperk.
27 May 2020 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min