Boekvoorlesing: Sterkykers

Sê vir jou ma dit is tyd om asem te skep, dan luister jy vinnig na Fanie Viljoen se voorlesing van sy gedig “Sterkykers”. Dit is geskik vir kinders 13 jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in’n klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.