Podlitiek: Velkleur bly maatstaf en honger wag in die pad af

--:--
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die onlangse hofuitspraak waar beslis is dat ras tóg ’n maatstaf mag wees by die toedeling van hulp aan dreigende hongersnood, en hulle spoel die mond uit oor teenkanting teen aanlynklasse.
6 May 2020 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min